In ons gejaagde lewe vind ons min tyd om met die Here af te sonder. Stiltetyd kom egter na jou toe! 

Ontvang 'n kort daaglikse oordenking per e-pos, wat jou in staat stel om kortliks stil te word, op God te fokus en te bid, die Woord te lees, dit te oordink en te laat ingaan, en God se leiding en inset in jou lewe te beleef.

Ons oordenkings word deur duisende mense gelees. Jimi le Roux is 'n SA leraar en skrywer, wie se dagboeke beskikbaar is by CUM-uitgewers en aanlyn. Vyf minute wat jou dag kan verander!

Skryf in op Daaglikse Stilte

Created with MailerLite